2005
Label: Rhythm Records (3) - RR 068 • Format: CD Compilation, Enhanced Soundtrack • Country: South Africa • Genre: Rock, Blues, Folk, World, & Country •
Afgrond - Various - Orion - Na Die Roman van Deon Meyer (CD)

Deon's guide to dual-purpose motorcycle riding Dirt Busters (Afrikaans title: Ridders van die Grondpad) is no longer available as a hard copy, but you can order the e-book at Snapplify, at Amazon, or Kobo. Advice for writers? The more you do it, the better you become. Nothing improves your writing more than just sitting down and doing it.

 · Deon Godfrey Meyer is op 4 Julie in die Paarl gebore. Toe hy 18 maande oud was, verhuis die gesin na Klerksdorp in die ou Wes-Transvaal. Sy pa, Neil, was hier areabestuurder van ’n hysermaatskappy. Sy ma, Francis, was ’n s: 1.

Deon Meyer, een van Suid-Afrika se beste en mees gerespekteerde spanningsverhaalskrywers, het verlede jaar ’n Alumni-toekenning ontvang. Sy 11 boeke is reeds in 27 tale vertaal. W As Deon Meyer in Klerksdorp kuier, ry hy verby die huis waarin hy grootgeword het en is sommer omgekrap as hy sien die nuwe eienaars het nuwe bome geplant.

 · Deon skryf daagliks wanneer hy nie op boekbekendstellingstoere is nie. Hy verkies steeds om vroegoggende agter die rekenaar in te skuif – ’n oorblyfsel van die dae toe hy nog net deeltyds voor werk geskryf het – en skryf gewoonlik tot middagete. “Ek is maar ’n roetinedier, en skryf die heel lekkerste by my eie huis.

 · "Die mantel van spekulatiewe fiksie bied Meyer wel die vryheid om te speel met groot idees soos dat die drastiese verlaging van die menslike bevolking sal help om die aarde se biosfeer te herstel. Maar Koors ondersoek ook die komplekse verhouding tussen die mens en die natuur, die fyn balans tussen beskawing en animalistiese aard en die mens se reg op die aarde se hulpbronne.".


Alpha Wave Movement - Soniq Variants (CDr, Album) I. DAnne Qui Me Jecta De La Neige - Berganza*, Lott*, Mesplé*, Norman*, Bacquier*, Van Dam*, Ravel*, VI - An Old Sad Ghost - From the Tombs of Videna / An Old Sad Ghost (Cassette, Album)

3 Replies to “Afgrond - Various - Orion - Na Die Roman van Deon Meyer (CD)”

  1. View credits, reviews, tracks and shop for the CD release of "Orion - Na Die Roman van Deon Meyer" on Count: 1.

  2. Various: Breinskade Various - Orion - Na Die Roman van Deon Meyer ‎ (CD, Comp, Enh, Sou) Rhythm Records (3) RR South Africa: Sell This Version: NEXTCD Various: Breinskade.

  3. Afrikaans 'n Lys van al Deon se boeke in Afrikaans - met verskyningsdatums en hoofkarakters. Die boeke. Donkerdrif. Eerste verskyning: Met Bennie Griessel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *